Note: The Rootsweb Mailing Lists will be shut down on April 6, 2023. (More info)
RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [SOUTH-AFRICA] Lourens -familie Emma Steyn. Kontak asseblief
    2. Eddie & Marina Otte
    3. Lysvriende, Ek soek asseblief na Emmarentia Steyn, afgetrede professor in Duits by RAU. Sy het tot onlangs in Hermanus gewoon. Haar ma, Gerda Steyn, gebore Lourens, het blykbaar 'n baie gesaghebbende boek oor die LOURENS-familie geskryf. Glo tot in 1400 in Pruise nagevors. Kan iemand dalk help? Asseblief. Eddie OTTE RUSTENBURG 014 533 1318 en 072 900 4461 en 081 042 0299 OTTE, MOLL, LOMBARD, VAN NIEKERK

    01/15/2014 02:45:22