RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [SOUTH-AFRICA] FW: [SA-Gen] Jou Vrolike DNA.... Jou MtDNA
    2. Francois Greeff
    3. Jammer, spelfout. Dit is jou Vroulike DNA, jou MtDNA, jou Mitokondriale DNA. Ek begin tans met ‘n DNA projek op vroulike lyne – met ander woorde, sonder vanne wat in elke geslag herhaal word. Die projek is oop vir beide mans en vrouens want beide geslagte het MtDNA, maar slegs vrouens kan dit vir hulle kinders gee. Wat ons soek is jou ma se ma se ma, onafgesien of jy self ‘n man of ‘n vrou is. As enigeen vrae het, vra gerus want ek sal met graagte probeer om die onderwerp te verhelder. Ek het pas begin met ‘n “Register van Matriargale Lyne” in SA genealogie, so stuur asseblief vir my ‘n GEDCOM van jou matriargale lyn, en jou ma se matriargale lyn. Hieronder is voorbeelde van moederslyne tot by ‘n matriargale stammoeder, andersinds genoem jou matriargale immigrante voorouer. Wat in hierdie voorbeelde interressant is, is dat beide Lucas RINKEN en Willieta DE SWARDT van die selfde matriargale stammoeder afstam, oerouma MOUY. Pierre MOUY se onbekende vrou is hulle gemeenskaplike matriargale stammoeder. Dit beteken dat daar ‘n MtDNA lyn van Lucas af loop tot by Jeanne MOUY se ma, en van haar af deur Maria MOUY tot by Willieta DE SWARDT. Ons kan dus MtDNA gebruik om te wys dat die stamboom tussen hulle twee eg en korrek is. As daar egter ‘n DNA afwyking van die stamboom is, dan sal die MtDNA dit wys. Dan begin ‘n baie interresante soektog na die omstandighede wat daartoe gelei het dat die stamboom afwyk van die MtDNA lyn. Ons sal dan, byvoorbeeld, kyk of een van hulle twee se oumas ‘n losloper kindjiie in die ABO konsentrasiekampe opgetel het en as haar eie grootgemaak het. Sulke dinge gebeur. Jeanne en Maria MOUY se ma het ongeveer 75,000 afstammelinge in Suid Afrika – waarvan ons tot dusver weet. Lucas RINKEN se matriargale lyn: Vrou van Pierre MOUY, gebore Belgieë Jeanne MOUY Elizabeth MINNAAR Anna FOURIE Anna Christina MOOLMAN Anna Christina BLOMERUS Catherina Elizabeth BROOKS Catherina Elizabeth RALL Catherina Elizabeth Wilhelmina KOCH Lucas Gerhardus RINKEN ______________________________________________ Willieta DE SWARDT (gebore VAN SCHALKWYK) se matriargale lyn: Vrou van Pierre MOUY, gebore Belgieë Maria MOUY Anna RETIEF Anna Aletta HUGO Anna Johanna DE VILLIERS Margaretha Magdalena BOSMAN Margaretha Magdalena Catharina FAURE Aletta DE KOCK Margaretha VAN DER MERWE Willieta VAN SCHALKWYK ___________________________________________________ Annelie Els (gebore VAN DEN HEEVER) se matriargale lyn: Anna PREVOT Anna VD MERWE Anna Sophia BOTHA Magdalena PRETORIUS Anna Elizabeth LOUW Magdalena Helena VD MERWE Anna Elizabeth PIENAAR Petronella Sophia BOTHA Anna Elizabeth LIEBENBERG Petronella Sophia VD BERG Anna Elizabeth VILJOEN Petronella Sophia VREY Anna Elizabeth vd Heever _______________________________________________ My eie matriargale lyn is die selfde as my suster, Antoinette, se matriargale lyn: Constantia van Bengale Johanna de Ryk CLAAZ Cornelia van SAXEN Johanna Constantia DEYZEL Maria Margaretha BEZUIDENHOUT Cornelia Johanna DEYSEL Martha Johanna NORTIER Cornelia Elisabeth Sophia JANSE VAN RENSBURG Aletta Maria ERASMUS Amie Marion RUDMAN Yvonne Amy VAN ZYL Antoinette Vonne GREEFF Angelique DE BEER Connor Douglas MCINTOSH __________________________________________________________ Jaco Maree Greeff se matriargale lyn is natuurlik heeltemaal anders as die van alle ander Greeff stamlede: Johanna GUILLAUMET (* Languedoc, Frankryk. x Jan Engelbrecht, 13 Sept 1733, Paarl) Gloudina ENGELBRECHT Catharina VAN DER WESTHUIZEN Johanna Catharina VAN DEN HEEVER Anna Margaretha MOUTON Anna Magdalena RAS Barbara Jacoba ENGELBRECHT Barbara Jacoba SNYMAN Barbara Jacoba VAN DER MERWE Maria Magdalena MALAN Jaco Maree Greeff Kyk net hoe mooi herhaal die “Barbara Jacoba” oor drie geslagte in Jaco Greeff se moederlyn. In moederlyne sien one dikwels ‘n voornaam wat oor verskeie geslagte herhaal word, en hiedie herhaalde voorname kan ook mans se name wees. Hier val nou ‘n lekker vakgebied in SA genealogie oop. Die meeste van ons weet wie ons patriargale stamvaders is, en wie hulle mee getroud was - ons patriargale stammoeders. Ek wed dat min mense ooit gekyk het wie hulle matriargale stammoeders is. Kyk asseblief of jy jou matriargale lyn, van ma tot ma tot ma, kan opspoor en stuur dit dan na SA Gen, met ‘n afskrif direk aan <mailto:Greeff@Greeff.info <mailto:Greeff%40Greeff.info> > Greeff@Greeff.info <mailto:Greeff%40Greeff.info> . Ek sal dit dan in die databasis sit. Wees asseblief bewus daarvan dat hierdie databasis op die internet gesit gaan word, en dat ons in die databasis sal soek na mense soos Lucas en Willieta wat ‘n gemeenskaplike matriargale stammoeder het. By hulle sal ons ‘n MtDNA monster vra, en verder werk. Groete, Francois _____________ Francois Greeff, 36 Aston Road, London, SW20 8BE, United Kingdom Phone: 0044 20 8123 4224. Mobile 0044 79 6372 2345. Skype: Greefffrancois. Greeff Family Web Site: <http://www.Greeff.info> www.Greeff.info From: Annelie Els [mailto:annelie@who-els.co.za <mailto:annelie%40who-els.co.za> ] Sent: 24 August 2011 13:28 To: SAGenealogie@yahoogroups.com <mailto:SAGenealogie%40yahoogroups.com> Subject: [SA-Gen] Jou ma se ma se ma... ens - Annelie Hi Francois, Ek het toe gaan kyk en as al die data in die SAG korrek is dan loop my matriargale lyn tot by Anna Prevot die Europese immigrant ... Anna Elizabeth vd Heever - Petronella Sophia VREY - Anna Elizabeth VILJOEN - Petronella Sophia VD BERG - Anna Elizabeth LIEBENBERG - Petronella Sophia BOTHA - Anna Elizabeth PIENAAR - Magdalena Helena VD MERWE - Anna Elizabeth LOUW - Magdalena PRETORIUS - Anna Sophia BOTHA - Anna VD MERWE - Anna PREVOT ... Groetnis Annelie Els Pretoria. My Grootjies (Pa):-Heever x Stassen & Liebenberg x Badenhorst (Ma):-Vrey x Scott & Viljoen x vd Berg Paul se Grootjies (Pa):- Els x Schalkwyk & Badenhorst x Engelbrech (Ma):- Els x Vermaak & Rainer x Bruyns _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.1873 / Virus Database: 2102/4672 - Release Date: 12/10/11 [Non-text portions of this message have been removed] __._,_.___ Reply to <mailto:goodgreeff@hiddencode.co.uk?subject=Re%3A%20Jou%20Vrolike%20DNA%2E%2 E%2E%2E%20Jou%20MtDNA> sender | Reply to <mailto:SAGenealogie@yahoogroups.com?subject=Re%3A%20Jou%20Vrolike%20DNA%2E% 2E%2E%2E%20Jou%20MtDNA> group | Reply <http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/post;_ylc=X3oDMTJyZnY5ZGd0BF9TAz k3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAM3MDI1NARzZW MDZnRyBHNsawNycGx5BHN0aW1lAzEzMjM1NzEwMDM-?act=reply&messageNum=70254> via web post | <http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/post;_ylc=X3oDMTJmMjFjNTQ5BF9TAz k3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNudH BjBHN0aW1lAzEzMjM1NzEwMDM-> Start a New Topic Messages in this topic <http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/message/68293;_ylc=X3oDMTM3b3ZlO Gs0BF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARtc2dJZAM3M DI1NARzZWMDZnRyBHNsawN2dHBjBHN0aW1lAzEzMjM1NzEwMDMEdHBjSWQDNjgyOTM-> (10) Recent Activity: · <http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie/files;_ylc=X3oDMTJoMXFicjMyBF9TA zk3MzU5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z mlsZXMEc3RpbWUDMTMyMzU3MTAwMw--> New Files 1 <http://groups.yahoo.com/group/SAGenealogie;_ylc=X3oDMTJmbHVxOXFuBF9TAzk3MzU 5NzE0BGdycElkAzExNjY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDdnRsBHNsawN2Z2hwBHN 0aW1lAzEzMjM1NzEwMDM-> Visit Your Group SAGenealogie is ‘n poslys vir die bespreking van genealogiese en genealogies-verwante aangeleenthede alleenlik, onderhewig aan die voorwaardes soos uitgespel by http://www.sagenealogie.com Lede wat aangeleenthede wil opper wat nie van 'n suiwer genealogiese aard is nie, word versoek om dit nie op die poslys te doen nie, maar dit liefs van die lys af direk aan die betrokkene te stuur. Probleme, klagtes en voorstelle vir verbetering moet gestuur word aan: SAGenealogie-owner@yahoogroups.com Besoek ons webblad by: http://www.sagenealogie.com http://www.sagenealogy.com MARKETPLACE Stay on top of your group activity without leaving the page you're on - Get the Yahoo! Toolbar now. <http://global.ard.yahoo.com/SIG=15ourf0be/M=493064.14543979.14562481.132984 30/D=groups/S=1705193928:MKP1/Y=YAHOO/EXP=1323578203/L=f6717d1e-23a0-11e1-bd 2f-7317895b245a/B=aWDmO0oGYzc-/J=1323571003431762/K=CmlbjnCEKzYYMmBwbSjXDA/A =6060255/R=0/SIG=1194m4keh/*http:/us.toolbar.yahoo.com/?.cpdl=grpj> <http://groups.yahoo.com/;_ylc=X3oDMTJlb20xaWhzBF9TAzk3MzU5NzE0BGdycElkAzExN jY5NDczBGdycHNwSWQDMTcwNTE5MzkyOARzZWMDZnRyBHNsawNnZnAEc3RpbWUDMTMyMzU3MTAwM w--> Yahoo! Groups Switch to: <mailto:SAGenealogie-traditional@yahoogroups.com?subject=Change%20Delivery%2 0Format:%20Traditional> Text-Only, <mailto:SAGenealogie-digest@yahoogroups.com?subject=Email%20Delivery:%20Dige st> Daily Digest • <mailto:SAGenealogie-unsubscribe@yahoogroups.com?subject=Unsubscribe> Unsubscribe • <http://docs.yahoo.com/info/terms/> Terms of Use . <http://geo.yahoo.com/serv?s=97359714/grpId=11669473/grpspId=1705193928/msgI d=70254/stime=1323571003/nc1=5522126/nc2=5741392/nc3=5898812> __,_._,___ _____ No virus found in this message. Checked by AVG - www.avg.com Version: 2012.0.1873 / Virus Database: 2102/4672 - Release Date: 12/10/11

    12/11/2011 12:21:21