RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. Colin Pretorius
    3. Hallo almal Soms kla ons oor die SA posstelsel óf oor die lang wagtye vir iets om afgelewer te word óf oor goed wat wegraak in die pos. Vandag ontvang ek ‘n pakkie terug met ‘n Cd wat ek uitgestuur het, wat teruggestuur is as “onafgehaal” – niks te snaaks daaromtrent nie, behalwe dat ek nie kon onthou dat ek onlangs so ‘n pakkie uitgestuur het nie. Groot was my verbasing toe ek na die datum kyk wat die pakkie hier uit Australië weg is – 14 September 2007…… op ‘n maand na, 6 jaar gelede!! Ek weet nie waar die pakkie vir die 6 jaar rondgereis het nie, maar hy is in Mei 2013 weer uit SA weg en het nou na nog 5 maande se reis hier by my teruggekom. Groete Colin

    08/22/2013 12:25:54