RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 01 Aug 2013
    2. P Marx
    3. Geboortes JARMAN, Sophia Ann *30 Julie 2013 Sunninghill Hospitaal, Johannesburg. Geluk aan Duncan en Annamart (née KNOESEN) met geboorte van hul eersteling. Van grootouers Len en Ann JARMAN en Riaan en Anna-Sofié KNOESEN. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) Sterfgevalle BLIGNAUT, Christo (Blikkies). +Maandag 29 Julie 2013 na lang siekbed. Eggenote, kinders, kleinkinders. Roudiens Vrydag 02 Aug 2013 11:00 Hoogland NG Kerk, Isobelstraat, Charlo. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeh 041 484 2731 DORFLING, Gerrie. +Saterdag 27 Julie 2013. Ons geliefde broer en oom. Susie en familie. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) ENGELBRECHT, Andrias (Ice). 14/05/1931 - 30/07/2013. Eggenote, kinders, klein- en agterkleinkinders. Troosdiens Vrydag 02 Aug 2013 13:00 Cradock-Noord NG Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) SLABBERT, Emmie. 06/06/1935 - 29/07/2013. Oorlede in Greenacres Hospitaal, P.E. Diens Vrydag 02 Aug 2013 10:00 Martis Moi Kerk, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 In Memoriam DU TOIT, Anna Maria. Oorlede 01/08/2012. Ons twee dogters mis Mamma baie. Annelie en Cisca. (Die Burger Oos-Kaap 01/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie

    08/02/2013 10:39:55