Troudagvierings ROELOFSE, Pieter en Desiree. Getroud 31 Aug 1963. Baie geluk met jul goue bruilof vandag. Kinders en kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2013) Dankbetuigings BEER, Kobus. Ontvang ons innige dank vir ondersteuning tydens ons geliefde Kobus se afsterwe. Magriet, kinders en familie. (Die Burger O-Kaap 31/08/2013) In Memoriam BOWER, Boet. Dit is jou eerste verjaarsdag weg van ons. Ons mis Dedda en verlang nog baie. Hannie, kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2013) DU PREEZ, Joey. Dit is reeds een jaar dat Mammie van ons weg is. Ons mis Mammie steeds. Kinders, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2013) Sterfgevalle HARRIS, Beverly. +Donderdag 29 Aug 2013. Suster van Wally, Rick en Sharon. Roudiens Dinsdag 03 Sept 2013 10:00 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 31/08/2013) Sue, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 Hester Marx Geelhoutboom, Loerie