NN; Pn(Seun * 19/01/2007). Jacobus Johannes VAN NIEKERK en Jennifer Ann SOUTER, kontak dringend vir Mariekie HATTINGH by 01-344-1291 oor aanneming van julle seun. (Beeld - 30/08/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]