Dag vriende, QUICKQUIP:-" We can easily forgive a child who is afraid of the dark; the real tragedy of life is when men are afraid of the light." -PLATO DEATH:-DU PLESSIS Jean + 9 Aug 2013 at age 93 years. Mother of Jeremy, Judy, Louise. Grandmother of Angelique, Daryl, Cassie, Justine, Jonathan Daniel. Great-grandmother of Charlotte, Harriet and Joshua. Funeral at St Peter's Church Hout Bay on 16 Aug 2013. Prins Friso (Johan Friso Bernard Christiaan David Van ORANJE-NASSAU VAN AMSBERG ) * 25 Sept 1968 ---+ 12 Aug 2013 op ouderdom 44 jaar, van Nederland nadat hy 17 maande in 'n koma was. Getroud met Mabel (2004) .Pa van Luana (8) en Zaria(7) . Begrafnis was 16 Aug 2013 vanuit Stulpkerk in Lage Vuursche. Seun van Princes Beatrix. Broer van koning Willem Alexander en prins Constantijn. RAPPORT MERA Rosalie + 15/16 Aug 2013 in La Coruna (sy is ook hier gebore) op ouderdom 69 jaar x Armancio ORTEGA . Hulle het klere winkel ZARA in Spanje gestig en het 1 763 winkels wereldwyd. RAPPORT MOODLEY Poobalan (Pooby/Bala) of 100 Erica Ave Kharwastan , former educator. Son of Neela MOODLEY and brother of Devi, Mernie , Radha , Rani, Vadi ,+ Willy. Funeral 18 Aug 2013 . Body will lie in state at Umhlatuzana Temple hall from 12 ---2pm proceeding to Mobeni Heights Crematorium at 3pm. ROYAPPEN Deon + 15 Aug 2013 suddenly. Mathematics Teacher and Pascoe tutor of Michaelhouse. Funeral 18 Aug 2013 at Mountain Rise, Pietermaritzburg. MEMORIAM:- DRUMMOND Glenda Loraine. 13 years gone now. Mom of Don and the girls. WOOD Terry 4 Sept 1927 -----16 Aug 2010. Remembered by Myrna, Sandy , Rory and families. Gegroet uit Durban Rita Quebbemann
NUWE BOEKVRYSTELLING: BIBLIOGRAFIE VAN DIE STRYD TUSSEN BOER EN BRIT ISBN 978-0-9870233-8-4 Die krygshistoriese publikasie getiteld Bibliografie van die stryd tussen Boer en Brit is nou in digitale (elektroniese) formaat op kompakskyf beskikbaar. Die skrywer en uitgewer is C.J. Nöthling,’n afgetrede Weermagoffisier. Hierdie A4-publikasie (77 bladsye) met enkele foto’s bevat ʼn bibliografie van meer as 1 020 gepubliseerde en akademiese bronne oor die stryd tussen Boer en Brit. Die inleidende gedeelte dek kortliks die oorsprong van die stryd, belangrike konflikte soos die Eerste Anglo-Boereoorlog, die Jameson-inval en die Tweede Anglo-Boereoorlog. Die bibliografie word voorafgegaan deur ʼn historiese oorsig van geskiedskrywing oor die stryd tussen Boer en Brit. Die digitale uitgawe kan bestel word van die skrywer by samhic1@absamail.co.za of posbus 1595, Silverton 0127, of faks 012-803 0067. Dit is tot 31 Desember 2013 teen slegs R100-00 (posgeld ingesluit) beskikbaar. As eerste stap deponeer R100-00 in C.J. Nöthling se rekno. 000596078 by ABSA Bank. Faks of e-pos afskrif van depositostrokie na telno. 012-803-0067 of samhic1@absamail.co.za Onthou hierdie aanbod verval op 1 Januarie 2014. Verskaf asb die posadres waarheen die publikasie gestuur moet word. Navrae: C.J. Nöthling, sel 072 336 2096 / tel 012 803 0067 / e-pos samhic1@absamail.co.za ANDER SAMHIK-VRYSTELLINGS STEEDS BESKIKBAAR Die volgende publikasies is ook beskikbaar: Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 – 1994) – in sagteband vir slegs R130 (posgeld ingesluit). Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag (1912 – 1994) – digitaal op CD vir slegs R60 (posgeld ingesluit). Bothaville in die Tweede Anglo-Boereoorlog (1899 – 1902) – digitaal op CD vir slegs R60 (posgeld ingesluit). Bothaville in the Second Anglo-Boer War (1899 – 1902) –digitaal op CD ir slegs R60 (posgeld ingesluit). Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog (1899 – 1902) –digitaal op CD ir slegs R60 (posgeld ingesluit). Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog (1914 – 1918) – in sagteband (1994) vir R60 (posgeld ingesluit). Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog (1914 – 1918) - hersiende digitale formaat vir R60 (posgeld ingesluit).