RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] DU PLESSIS - KLOPPER - ERASMUS - VAN SHALKWYK
    2. Johan Pottas
    3. Dag almal Kan iemand my help ek dink hier is 'n HENGSE deur mekaar spul in SAG by die gesin! Uit SAG en my KLOPPER data: e7 Pieter DU PLESSIS = Graaff-Reinet 22/07/1798 + Roodekopjes, Rustenburg 08/02/1877 x Cradock 11/03/1820 of 1821 (volgens KLOPPER register) Maria Elizabeth KLOPPER * 1800 = Graaff-Reinet 04/10/1800 + voor 09 1829 dogter van Hendrik Coenraad KLOPPER en Anna Elizabeth KRUGER xx Cradock 05/09/1829 Catharina Petronella KLOPPER * 1800 = 06/04/1800 (Wie is haar ouers?) Kinders volgens SAG uit eerste huwelik: f1 Anna Magdalena Pieternella * 19/08/1822 = Cradock 16/02/1823 f2 Pieter Theunis Christiaan * 24/05/1824 = Cradock 22/08/1824 f3 Hendrik Johannes Marthinus * 27/07/1826 = Cradock 08/01/1827 f4 Theunis (geen datums) * c 1829? f5 Johanna Helena (geen datums) x Martinus ERASMUS f6 Willem Abraham ( geen datums) Kinders volgens SAG uit tweede huwelik: f7 Jan Adriaan * 22/07/1829 = Cradock 07/02/1830 SIEN ook f9 beide getroud? f8 Anna Elizabeth * 01/04/1831 = 04/12/1831 f9 Jan Adriaan * 03/12/1832 = 08/04/1833 - SIEN ook f7 beide getroud? f10 Pieter * 08/11/1834 = Cradock 19/11/1834 f11 Catharina Pieternella * 01/11/1836 = Cradock 05/02/1837 f12 Anna Magdalena Petronella (sien f1 is dit nie dalk dieselfde persoon nie? geen datums) f13 Johanna Helena x Marthinus ERASMUS (is dit dieselfde persoon as f5?) f14 Willem Abraham (is dit nie dieselfde persoon as f6?) x Anna Elizabeth KLOPPER f15 Petronella (geen datums) x Dirk Petrus Johannes VAN SCHALKWYK EK betwyfel sterk of Pieter tussen sy twee vrouens 15 kinders kon hĂȘ as mens in ag neem hoeveel dubbele name kom in die gesin voor!! Verder is dit te betwyfel of daar meer as 4 kinders uit eerste huwelik gebore kon wees! Ek vermoed dat f4 tot f6 eerder uit die tweede huwelik kom, dat f7 die laaste kind gebore uit die eerste huwelik was en dat die twee Jan Adriaan's, die twee Johanna Helena's en die twee Willem Abraham's elkeen slegs een kind is? Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    08/18/2013 09:46:31