RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] LAFFNIE of LAFENUE - ONBEKEND en Christiaan KLOPPER
    2. Johan Pottas
    3. Naand almal Ek wil weet of iemand my moontlik kan help met 'n inskrywing in SAG vol 5 L- M. Daar word vermeld dat Jan Hendrik LAFFNIE * 07/10/1809 = Graaff-Reinet sneuwel tydens die slag van Boomplaats, Trompsburg in 1848 (geen datum egter in SAG nie ook nie 'n sterfkennis wat ek kon opspoor sover nie) Hy was getroud met 'n ONBEKENDE DAME, volgens SAG trou sy egter 'n tweede keer met Christiaan KLOPPER. Weet enige een wie die dame is? Ek wil haar graag opspoor om die KLOPPER register waarmee ek besig is op datum te kan kry. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    08/15/2013 02:49:56