Een wat ek gemis het die 16 Aug. 2013 _____ JANSEN VAN VUUREN; Gerhard Charles, in lewe van Krugersdorp, Gauteng provinsie. Begrafnisdiens: N G Kerk Muldersdrift, Krugersdorp, 17/08/2013, 11:00 # Sterkfontein Begraafplaas, Krugersdorp. (Beeld - 23/08/2013) AVBOB Begrafnisdienste, Krugersdorp, 011-953-3808. Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]