Môre Vriende, Ek weet daar is iemand op die lys wat huwelikke in die ou Rhodesia na gevors het. Ek soek hulp ASB om die heweliks Sertifikaat van onder genoemdes Bouwers te kry. Die Tannie het haar heup beseer en is nou bedlêend en oom Jan loop met suurstof. Die kinders moet nou hulle sake behartig en daarvoor is hulle huweliks Sertifikaat nodig. Oom Jan was n neef van my oorlede skoonvader en Barend Leach het ons gehelp om hom op te spoor. Jan- Johannes Hermanus BOUWER (14682) * 07 Des 1932 X Magrietha Magdalena DU PLESSIS * 06 Jul 1931 Dit is redelike DRINGEND. Byvoorbaat Dankie, Fanie Blignaut