RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Botha
    2. Janet Melville
    3. Wie het die Botha genealogie oorgeneem. Ek verstaan dit is n dr. in Port Elizabeth is dit waar? Ek soek inligting oor Rudolf Philippus Botha gebore Swellendam oorlede 27.10.1916 Bloemhof, Bellville Hy was glo speaker in die PARLEMENT maar ek kry nie so iemand nie. Dkie Janet Melville

    08/28/2013 11:10:06