Goeie more, Is daar dalk iemand op die lys wat vir my 'n SK in Bloemfontein kan opsoek? Hier is die besonderhede: DEPOT VAB SOURCE MHG TYPE LEER VOLUME_NO 0 SYSTEM 01 REFERENCE F142 PART 1 DESCRIPTION WALLACE, DORA DIXON. NOOIENSVAN FINLAY. EGGENOOT ROBERT WALLACE. STARTING 18830000 ENDING 18830000 Dankie by voorbaat. Scott Kotze