Dag almal Op Maandag 12 Augustus 2013 om 18:30 in die ouditorium van die Anglo-Boere-Oorlogmuseum by die Vrouemonument sal Johan Pottas praat oor die rol en plek van DNA en MtDNA in familienavorsing aan die hand van 'n pas afgelope DNA studie in die BARKHUIZEN, BARKHUYSEN, BARKHUISEN, BARKENHUIZEN en VAN BARKENHUIZEN families en ook die van die HEYMANN familie se MtDNA. Die gebruik van DNA en MtDNA merkers om familie verbande te bevestig al dan nie. Die praatjie sal ook handel oor die ander gebruike van DNA toetsing in die hedendaagse samelewing. Die verspreiding van die onderskeie haplogroepe deur die wêreld en die ontstaan van nuwe haplogroepe. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________
Dankie ek wens ek kan dit bywoon> Kom julle nie dalk een of ander tyd na Port Elizabeth nie? Vra maar? Elizabeth ----- Original Message ----- From: "Johan Pottas" <PottasJ@ufs.ac.za> To: "Buitenposten" <BUITENPOSTEN-L@rootsweb.com>; "SAGenealogie" <SAGenealogie@yahoogroups.com> Sent: Tuesday, August 06, 2013 10:13 AM Subject: [BP] VGGSA maandbyeenkoms 12 Augustus 2013 > Dag almal > > Op Maandag 12 Augustus 2013 om 18:30 in die ouditorium van die > Anglo-Boere-Oorlogmuseum by die Vrouemonument sal Johan Pottas praat oor > die rol en plek van DNA en MtDNA in familienavorsing aan die hand van 'n > pas afgelope DNA studie in die BARKHUIZEN, BARKHUYSEN, BARKHUISEN, > BARKENHUIZEN en VAN BARKENHUIZEN families en ook die van die HEYMANN > familie se MtDNA. Die gebruik van DNA en MtDNA merkers om familie > verbande te bevestig al dan nie. Die praatjie sal ook handel oor die > ander gebruike van DNA toetsing in die hedendaagse samelewing. Die > verspreiding van die onderskeie haplogroepe deur die wêreld en die > ontstaan van nuwe haplogroepe. > > > Groete > > Johan J Pottas > Tel: +27-51-522-7329 huis > Tel: +27-82-569-3727 sel > Posbus 34559, Faunasig, 9325 > IKT / ICT > Universiteit Vrystaat / University Free State > Tel: +27-51-401-2767 werk > Faks: +27-51-401-2765 werk > > > _____________________________________________________________________ > > University of the Free State: This message and its contents are subject to > a disclaimer. > Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. > > Universiteit van die Vrystaat: > Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. > Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. > _____________________________________________________________________ > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message