Sterfgevalle BOTHA, Johan. Tragies +Vrydag 16 Aug 2013. Eggenote, kinders. Roudiens Woensdag 21 Aug 2013 14:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg & Hancockstr, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 DALE, Susanna (Sannatjie). +Sondag 18 Aug 2013. Geliefde moeder, ouma, oumagrootjie. Roudiens Woensdag 21 Aug 2013 15:00 NG Kerk Lorraine. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Carisa Ellis-Meier DOVES Port Elizabeth 041 365 5399 LANDMAN, Ettienne. +Vrydag 16 Aug 2013. Geliefde eggenoot, vader, oupa. Diens Dinsdag 20 Aug 2013 14:00 Evangelisasiesentrum, Cotswold. Forest Hill-begraafplaas. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Journey's End Begrafnisdienste, Noordeinde 041 484 1464 LOUBSER, Johan Willem (Willie). *08/01/1938. +Donderdag 15 Aug 2013 in Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders. Dankdiens Donderdag 22 Aug 2013 11:00 NG Kerk Da Gamaweg, Jeffreysbaai. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 MARAIS, Anna. +Sondag 18 Aug 2013. Man Wessel, kinders, kleinkinders, agter- kleinkinders. Begrafnisdiens Donderdag 22 Aug 2013 11:00 AGS Kerk, Youngpark. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Miemie Gardiner Algoa Begrafnisdienste 041 363 4874 TERBLANCHE, Frikkie. Diens Woensdag 21 Aug 2013 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Van der Stelstraat, Kabegapark. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 In Memoriam SWART, Merwe. Elke dag leef jy voort in ons harte. Liefde. JJ & Liebe. (Die Burger Oos-Kaap 20/08/2013) TAIT, Colin. 20/08/1970 - 16/12/2008. Vandag vier jy jou verjaarsdag weg van ons. Verlangende ouers Fanie en Joey TERBLANCHE. (Die Burger O-Kaap 20/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie