RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] VGGSA Maandbyeenkoms 9 September 2013
    2. Johan Pottas
    3. Naand almal Die Vrystaatse tak van die Genealogiese Genootskap van SA vergader in die ouditorium van die Anglo-Boere-Oorlog Museum om 18:30. Die onderwerp van bespreking is die CLOFFERT/KLOPPER/KLOPPERS families se stamvaders en enkele bekende lede van die families. Die huidige samesteller van die familieregister, Johan POTTAS, wat hopelik in 2014 gepubliseer sal word tree as spreker op. Daar is 4 stamvaders sover bekend wat na Suid-Afrika gekom het, waarvan 90% afstam van Hendrik Frederik KLOPPER en sy tweede vrou. Die res van die KLOPPER familie stam van die ander 3 stamvaders af. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    08/28/2013 12:17:18