RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] OPPEL - KLOPPER - LABUSCHAGNE - MYBURGH
    2. Johan Pottas
    3. Dag almal Kan iemand my moontlik help met die KLOPPER dame en die LABUSCHAGNE man is wat in die volgende gesin ter sprake is? Johannes Rudolph OPPEL x Anna Gesina MYBURGH + 27/10/1895 se seun BERNARD WILHELM OPPEL * 19/07/1883 x Angola 20/08/1909 met Johanna Sophia KLOPPER *? en weduwee van NN LABUSCHAGNE. Ek sal graag wil weet wat LABUSCHAGNE se name is en ook moontlik wie dir ouers is van Johanna Sophia KLOPPER. Groete Johan J Pottas Tel: +27-51-522-7329 huis Tel: +27-82-569-3727 sel Posbus 34559, Faunasig, 9325 IKT / ICT Universiteit Vrystaat / University Free State Tel: +27-51-401-2767 werk Faks: +27-51-401-2765 werk _____________________________________________________________________ University of the Free State: This message and its contents are subject to a disclaimer. Please refer to http://www.ufs.ac.za/disclaimer for full details. Universiteit van die Vrystaat: Hierdie boodskap en sy inhoud is aan 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by http://www.ufs.ac.za/vrywaring beskikbaar. _____________________________________________________________________

    08/17/2013 08:17:08