Beste Vriende Ek het 'n kopie van die boek, maar het hom iewers misplaas. Ek benodig iets uit die boek. As een van julle dalk die boek het en kan help sal ek danlbaar wees. Baie dankie Groete Daniel Jacobs Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)