Sterfgevalle BROPHY, André. Buurman, dankie vir 'n skatkis vol herinnnering aan wonderlike tye - al die lag en gesels, laaaang braaivleisvure ! Tot ons weer ontmoet. Buurvrou. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) ERASMUS, Hannie. +Saterdag 10 Aug 2013. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Roudiens Donderdag 15 Aug 2013 11:00 NG Kerk Nooitgedacht, Kabegapark. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) KLEINHANS, Chené. 29/05/2000 - 08/08/2013. Oorlede in Cuyler kliniek, Uitenhage. Diens Woensdag 14 Aug 2013 14:30 NG Kerk Noord, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) Navrae: Bossies 041 991 1471 SCHUTTE, Deon. +Woensdag 07 Aug 2013. Begrafnisdiens Saterdag 17 Aug 2013 14:00 Congregational Kerk, Loerie. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) SHARE, John. +Dinsdag 06 Aug 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Diens Vrydag 16 Aug 2013 11:00 NG Kerk Despatch-Noord. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) Nosipho Mgengo AVBOB 041 933 2039 SWART, Daniel "Blacky". Diens Donderdag 15 Aug 2013 11:00 Milnertonhuis-kapel, First Avenue Funeral Home, Eerstelaan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) Marzelle, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 TERBLANCHE, Stephanus (Steve). +Sondag 11 Aug 2013. Eggenote Yvonne, kinders Charmaine en Boetie, kleinkinders. Roudiens Donderdag 15 Aug 2013 11:00 Avbob-kapel. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) Alfred Jones AVBOB Port Elizabeth 041 484 2731 VAN RENSBURG, Dawid. +Saterdag 10 Aug 2013. Kinders, kleinkinders. Roudiens Donderdag 15 Aug 2013 14:00 Avbob-kapel, h.v. Harrowerweg en Hancockstraat, Noordeinde. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 14/08/2013) Charleen Rossouw AVBOB P.E. 041 484 2731 In Memoriam SERFONTEIN, Divan. Vandag vier jy jou 16de verjaarsdag en jou tweede jaar by Jesus. Mamma, Pappa, boetie, sussie en Ouma. (Die Burger Oos-Kaap 14/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie