RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Louw Amersfoort
    2. Janet Melville
    3. Ek soek na inligting oor Nicolaas Philippus Louw gebore Amersfoort ong 1910 +10.10.1941 Tongaat Hospitaal, Natal; 31jr 5mde. was n kondukteur SAS. Sy pa is David Jacobus van 26 Lancaster Grove, Briandene (nie seker van die naam nie) ma reeds oorlede geen naam. Nicolaas Philippus Louw was getroud met Elizabeth Susanna Grobler gebore 19.11.1911 in Stoffberg en oorlede 24.12.1979 in Klerksdorp. Ek het gekyk op Family Search vir Amersfoort maar lyk my dit is nie beskikbaar nie. Ek probeer een van ons Oos-Kaap lede help. Dkie Janet Melville

    08/10/2013 11:58:36