RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Famnea Jaargang 10: 2013-3
    2. Simon du Plooy
    3. Goeienaand uit Potch, GGSA-Noordwes se kwartaalblad FAMNEA is op GGSA se webblad en wag om afgelaai te word – gaan na <http://www.genza.org.za/> www.genza.org.za - Noorwestak / Famnea en laai af vir leesplesier. Die inhoudsopgawe meld van liefdes- en begraafplaasstories tot Dave Hutcheon in Vancouver, Kanada se “Unexpected connection to Klerksdorp” en ander onteressanthede. Inhoud o.a die volgende: 1. Verlief oor die loop van ’n geweer. 2. Adriaan Frans Roscher – Die grondlegger van Ventersdorp. 3. En dan wonder ek: Waar is dié Ventersdorp. 4. My “unexpected” connection to Klerksdorp. 5. Plekname van weleer: Die Verowerde gebied” 6. Restourasie van plaasbegraafplaas in die Oos-Kaap skep ’n eerbiedwaardige rusplaas. 7. Martin en Linda Zöllner. 8. Sosiaal. 9. Riglyne vir publikasies. 10. Agterblad: Tronk toe met ’n ompad. Groetnis, Simon.

    08/25/2013 03:09:08