RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. Re: [BP] TWEE JACOB ERASMUSSE IN AGTER BRUINTJIES HOOGTE IN DIE 1770'S?
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Richard Ball het intussen vir my die volgende inligting uit die Changing Hands DVD van Prof Robert Shell aangestuur: Surname: Erasmus First Name: Jacques Gender: Male Type Of License: New application Day Of Application: 20 Month Of Application Written: Apr Month Of Application Value: 4 Month Of Application Numeric: 04 Year Of Application: 1775 Day Of Abandonment: 4 Month Of Abandonment Value: Mar Month Of Abandonment Numeric: 3 Year Of Abandonment: 1776 Lease: 1 Farm Name: Elands Cloof D' Description: aan de Spruyt van de Melks Rivier Source: Cape Archives Depot Receiver of Land Revenue Year: 1776 Volume: 23.00 Page: 204 Type Number: 2 IDNumber: 5694 Ek was ook vandag in die KAB en in RLR 25/1 bl. 187 staan oa die volgende: Op datum 30.5.1777: "...werd door dezen gepermitteerd aan den Landbouwer Johan Jurgen Farber omme voor den tijd van een geheel jaar met zijn vee te mogen gaan leggen en weijden op die plaats gend. d'Eijlands Cloof gel. aan de Spruijt van de Melk Rivier zijnde de verlatene plaats van den meede Landbouwer Jacob Erasmus" Hierdie Jacob Erasmus het dus volgens die twee lisensies nie ook 'n plaas langs die Groot Visrivier gehad nie. Die man wat deur Gordon besoek is en ook ander verwysings na 'n Jacob Erasmus wat in die 1770's langs die Groot Visrivier gewoon het moet dis feitlik 100 persent seker betrekking he op Jacob (1745) sv Lourens (1704) Daar is onder andere die volgende verwysings na hom: Gordon: “Our course from Mrs Van Plettenberg's (Charlotte's) Fontein was N., three hours. At the hill of the barometer observation measured our course from Jacob Erasmus at the Fish River N.N.E. We saw the northern tip of the Bamboes Berg at a distance of six hours north. This range is one of the highest and from this side has the same configuration as the Reusen Casteel (Giant's Castle) in the Camdabo[i].” ------------------------------ [i] http://web.uct.ac.za/depts/age/people/Gordon/J2page15E.htm In Moodie's se The Record: “This 17th January, 1778, &c The Hottentot Ruyter, apparently 17 or 18 years of age, &c. That the Appearer. Who resides with the burger Jacob Erasmus, has frequently seen upon his master’s place of residence, lying on the Fish river, and therefore near Kafirland, many of that people driving past herds of cattle, from whom his said master, occasionally, when the cattle were in good condition, purchased some for copper, beads, rings and iron, which his master always kept for that purpose in a bag in his house" [i]” [i] Moodie, Deel 3, bl. 76 Ek sal wel nog steeds graag wil weet of hierdie ander Jacob Erasmus-wat ek dan vermoed Jacob (1738) X VISAGIE is-in die 1770's wel in die Oos-Kaap was. Waar sal die plaas " d'Eijlands Cloof gel. aan de Spruijt van de Melk Rivier" gelee wees? Ek deel graag my eindresultaat met diegene wat in die onderwerp belangstel. Groete Daniel Jacobs Ns. Vir die interessantheid: FW de Klerk stam ook van Jacob (1745) af. Sien Keith Meintjies se navorsing by http://www.e-family.co.za/Meintjes/deKlerk.htm 2013/8/11 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Ek is bang dat ek dalk twee Jacob Erasmusse met mekaar verwar. > > Ek doen navorsing oor Jacob gedoop 7.11.1745 sv. Lourens Erasmus en Martha > Pienaar. Hy was getroud met E Bockelenberg > > Dan is daar 'n Jacob Erasmus gedoop 4.8.1738 sv Jacob Erasmus en > waarskynlik Hester Pienaar. Hy was getroud met Anna Margaretha Visagie > > Ek weet dat eersgenoemde in 1772 'n leningplaas in die Camdebo ontvang het > in 1776 een in die Agter Bruintjieshoogte gebied langs die Groot Visrivier. > Die plaas se naam was Buffelsdrift. > > Daar is heelwat inligting beskikbaar oor 'n Jacob Erasmus wat langs die > Groot Visrivier gewoon het - o.a.in Robert Gordon se reisjoernaal (in die > tyd toe hy ook die Oranjerivier sy naam gegee het) en In Moodie se The > Record van 'n Jacob Erasmus wat onwettig vee geruil het van die Xhosas. Dit > word egter nie genoem dat hy sy plaas by Buffelsdrift gehad het nie. > > Ek vermoed egter nog steeds dit is waarskynlik eersgenoemde man na wie > verwys word. > > Daar is egter ook die volgende twee verwysings in die Leningplaas Persone > Indeks Kaartjies van die KAB: > > Jacob Erasmus - 20.4.1775 - RLR 23/2 p. 419 > Jacob Erasmus - 30.5.1777 - RLR 25/1 p 189 > > Ek vermoed dit is die tweede man. Is daar dalk iemand wat kan lig werp op > die identiteit en wel en wee van die tweede Jacob Erasmus asseblief? > > As hy ook 'n plaas langs die Groot Visrivier gehad het, is ek in die > moeilikheid met heelwat van dit wat ek reeds oor eersgenoemde geskryf het. > > Ek deel graag my volledige stuk oor die mense wanneer ek dit voltooi het. > > Baie dankie > > Groete > > Daniel > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/15/2013 03:48:14
    1. Re: [BP] TWEE JACOB ERASMUSSE IN AGTER BRUINTJIES HOOGTE IN DIE 1770'S?
    2. Johann Ahlers
    3. Beste Daniël, Wat Melkrivier betref: Daar is een in die bosveld van Limpopo en een in Namakwaland, maar ek vermoed dat jy dalk in die een wat net wes van Pearston in die Oos-Kaap lê belangstel. Hier is 'n skakel wat ek raakgeloop het: http://www.travelsradiate.com/africa/south-africa/province-of-eastern-cape/977152-melkrivier.html Daar is dalk nog ander moontlikhede ook... Groete, Johann Ahlers Pretoria 2013/8/15 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Richard Ball het intussen vir my die volgende inligting uit die Changing > Hands DVD van Prof Robert Shell aangestuur: > > Surname: Erasmus > First Name: Jacques > Gender: Male > Type Of License: New application > Day Of Application: 20 > Month Of Application Written: Apr > Month Of Application Value: 4 > Month Of Application Numeric: 04 > Year Of Application: 1775 > Day Of Abandonment: 4 > Month Of Abandonment Value: Mar > Month Of Abandonment Numeric: 3 > Year Of Abandonment: 1776 > Lease: 1 > Farm Name: Elands Cloof D' > Description: aan de Spruyt van de Melks Rivier > Source: Cape Archives Depot Receiver of Land Revenue > Year: 1776 > Volume: 23.00 > Page: 204 > Type Number: 2 > IDNumber: 5694 > > Ek was ook vandag in die KAB en in RLR 25/1 bl. 187 staan oa die volgende: > > Op datum 30.5.1777: "...werd door dezen gepermitteerd aan den Landbouwer > Johan Jurgen Farber omme voor den tijd van een geheel jaar met zijn vee te > mogen gaan leggen en weijden op die plaats gend. d'Eijlands Cloof gel. aan > de Spruijt van de Melk Rivier zijnde de verlatene plaats van den meede > Landbouwer Jacob Erasmus" > > Hierdie Jacob Erasmus het dus volgens die twee lisensies nie ook 'n plaas > langs die Groot Visrivier gehad nie. > > Die man wat deur Gordon besoek is en ook ander verwysings na 'n Jacob > Erasmus wat in die 1770's langs die Groot Visrivier gewoon het moet dis > feitlik 100 persent seker betrekking he op Jacob (1745) sv Lourens (1704) > > Daar is onder andere die volgende verwysings na hom: > > Gordon: “Our course from Mrs Van Plettenberg's (Charlotte's) Fontein was > N., three hours. At the hill of the barometer observation measured our > course from Jacob Erasmus at the Fish River N.N.E. We saw the northern tip > of the Bamboes Berg at a distance of six hours north. This range is one of > the highest and from this side has the same configuration as the Reusen > Casteel (Giant's Castle) in the Camdabo[i].” > ------------------------------ > > [i] http://web.uct.ac.za/depts/age/people/Gordon/J2page15E.htm > > In Moodie's se The Record: > > “This 17th January, 1778, &c The Hottentot Ruyter, apparently 17 or 18 > years of age, &c. That the Appearer. Who resides with the burger Jacob > Erasmus, has frequently seen upon his master’s place of residence, lying on > the Fish river, and therefore near Kafirland, many of that people driving > past herds of cattle, from whom his said master, occasionally, when the > cattle were in good condition, purchased some for copper, beads, rings and > iron, which his master always kept for that purpose in a bag in his house" > [i]” > > [i] Moodie, Deel 3, bl. 76 > Ek sal wel nog steeds graag wil weet of hierdie ander Jacob Erasmus-wat ek > dan vermoed Jacob (1738) X VISAGIE is-in die 1770's wel in die Oos-Kaap > was. Waar sal die plaas " d'Eijlands Cloof gel. aan de Spruijt van de Melk > Rivier" gelee wees? > > Ek deel graag my eindresultaat met diegene wat in die onderwerp belangstel. > > Groete > > Daniel Jacobs > Ns. Vir die interessantheid: FW de Klerk stam ook van Jacob (1745) af. Sien > Keith Meintjies se navorsing by > http://www.e-family.co.za/Meintjes/deKlerk.htm > > > 2013/8/11 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > > > Beste Vriende > > > > Ek is bang dat ek dalk twee Jacob Erasmusse met mekaar verwar. > > > > Ek doen navorsing oor Jacob gedoop 7.11.1745 sv. Lourens Erasmus en > Martha > > Pienaar. Hy was getroud met E Bockelenberg > > > > Dan is daar 'n Jacob Erasmus gedoop 4.8.1738 sv Jacob Erasmus en > > waarskynlik Hester Pienaar. Hy was getroud met Anna Margaretha Visagie > > > > Ek weet dat eersgenoemde in 1772 'n leningplaas in die Camdebo ontvang > het > > in 1776 een in die Agter Bruintjieshoogte gebied langs die Groot > Visrivier. > > Die plaas se naam was Buffelsdrift. > > > > Daar is heelwat inligting beskikbaar oor 'n Jacob Erasmus wat langs die > > Groot Visrivier gewoon het - o.a.in Robert Gordon se reisjoernaal (in > die > > tyd toe hy ook die Oranjerivier sy naam gegee het) en In Moodie se The > > Record van 'n Jacob Erasmus wat onwettig vee geruil het van die Xhosas. > Dit > > word egter nie genoem dat hy sy plaas by Buffelsdrift gehad het nie. > > > > Ek vermoed egter nog steeds dit is waarskynlik eersgenoemde man na wie > > verwys word. > > > > Daar is egter ook die volgende twee verwysings in die Leningplaas Persone > > Indeks Kaartjies van die KAB: > > > > Jacob Erasmus - 20.4.1775 - RLR 23/2 p. 419 > > Jacob Erasmus - 30.5.1777 - RLR 25/1 p 189 > > > > Ek vermoed dit is die tweede man. Is daar dalk iemand wat kan lig werp > op > > die identiteit en wel en wee van die tweede Jacob Erasmus asseblief? > > > > As hy ook 'n plaas langs die Groot Visrivier gehad het, is ek in die > > moeilikheid met heelwat van dit wat ek reeds oor eersgenoemde geskryf > het. > > > > Ek deel graag my volledige stuk oor die mense wanneer ek dit voltooi het. > > > > Baie dankie > > > > Groete > > > > Daniel > > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > > De Vos (De Doorns/Wellington) > > Malan (Wellington/Zeerust) > > Ungerer (Swellendam) > > Smith (Wellington) > > > > > > -- > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    08/15/2013 03:55:32