Beste Vriende Een van die lyslede het vir my daarop gewys dat ek nie die skakel na die artikel gegee het nie. Jammer - dit is http://www.beeld.com/bylae/2013-08-16-die-appel-wat-onder-die-botha-boom-geval-het Groete Daniel Jacobs 2013/8/17 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Delia Robertson het op die Facebook blad van haar First Fifty Years > Project 'n skakel geplaas na die fassinerende artikel by waar o.a. staan: > > " ’n Monster wat ons van 15 Botha-mans geneem het, wys sewe het ’n > “Appel”-Y-chromosoom en agt ’n “Botha”-een. Dit dui daarop dat amper die > helfte van die Bothas vandag eintlik Appels moet wees – 38 000 mense! > > Uit genealogiese inligting weet ons sowel genl. Louis Botha as P.W. Botha > stam eintlik van Ferdinandus Appel af, terwyl Pik Botha se stamboom na > Frederik Botha teruglei." > > Sien ook inligting oor Jaco Strauss se Kaaps Hollandse DNA projek by > http://www.familytreedna.com/public/CapeDutch/default.aspx?section=ycolorized > > Groete > > Daniel > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)