Sterfgevalle BEZUIDENHOUT, John Ernest (Johnny). (Johnny's Burglar Proofing). +Woensdag 31 Julie 2013. Kinders, kleinkinders, agterkleinkinders. Reëlings vir verassingsdiens volg. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) DANIELS, Betty. 82 jaar. Begrafnisdiens Sat. 03 Aug 2013 10:00 Morawiese Kerk, Cranesingel. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 DEYSEL, Loretta. 59 jaar. Begrafnisdiens Saterdag 03 Aug 2013 12:00 Dalestraat Cong. Kerk. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) Van Willing Begrafnisdienste 041 988 1919 GERBER, Ruth. Geliefde vrou van Corneels (CJ), moeder en ouma oorlede na 62 jaar van gelukkige huwelik. Corneels, Jan, Salomé, Janine en Louise. Gedenkdiens Saterdag 03 Aug 2013 11:00 Koninkryksaal van Jehova Getuienis, Aragonstraat, Perridgevale. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) RADEMEYER, Ignatius Michael *12/08/1931. +Maandag 29 Julie 2013 op Humansdorp. Eggenote, dogter. Dankdiens Vrydag 02 Aug 2013 14:00 Ons Tuiste-saal, Humansdorp. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 SCHOLTZ, Alwyn Hercules Jacobus (Kobus). *16/01/1923. +Dinsdag 30 Julie 2013 op Jeffreysbaai. Eggenote, kinders, kleinkinders, broer. Gedenkdiens Saterdag 03 Aug 2013 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam ELS, Johanna. 15/07/1945 - 02/08/2011. Hansie, Hein, Jeanine, Riaan en Kabous. (Die Burger Oos-Kaap 02/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie