RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 3/3
    1. [BP] BEWAARDERS VAN ONS ERFENIS - SOMERSET-OOS
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Ek kry om die dood nie Deel 20 van Bewaarders van ons Erfenis (Somerset) op GISA se webtuiste bestel nie . Deels seker - of dalk net as gevolg daarvan - omdat ek te haastig is. Ek sal my seun wat net om die draai van hulle loseer vra om dit vir my te gaan koop (Dit is goeie waarde vir geld: R65 + posgeld) Ek sal dankbaar wees as iemand wat oor die publikasie beskik intussen asseblief vir my die inligting sal gee van die plase Rietfontein en Doornkraal in die Veldkornetskap Agter Bruintjies Hoogte. Ek moet die naweek iets voltooi oor die Erasmusse van daardie wereld. Baie dankie Groete Daniel Jacobs -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/15/2013 02:10:55
    1. Re: [BP] BEWAARDERS VAN ONS ERFENIS - SOMERSET-OOS
    2. Johann Ahlers
    3. Sal voor 21:00 vir jou stuur, Daniƫl! Groete, Johann Ahlers Sent from my iPad On 15 Aug 2013, at 20:10, Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> wrote: > Beste Vriende > > Ek kry om die dood nie Deel 20 van Bewaarders van ons Erfenis (Somerset) op > GISA se webtuiste bestel nie . Deels seker - of dalk net as gevolg daarvan > - omdat ek te haastig is. Ek sal my seun wat net om die draai van hulle > loseer vra om dit vir my te gaan koop (Dit is goeie waarde vir geld: R65 + > posgeld) > > Ek sal dankbaar wees as iemand wat oor die publikasie beskik intussen > asseblief vir my die inligting sal gee van die plase Rietfontein en > Doornkraal in die Veldkornetskap Agter Bruintjies Hoogte. > > Ek moet die naweek iets voltooi oor die Erasmusse van daardie wereld. > > Baie dankie > > Groete > > Daniel Jacobs > > -- > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    08/15/2013 02:38:48
    1. Re: [BP] BEWAARDERS VAN ONS ERFENIS - SOMERSET-OOS
    2. Daniel Jacobs
    3. Beste Vriende Baie dankie. Ek is gehelp! Groete Daniel 2013/8/15 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Ek kry om die dood nie Deel 20 van Bewaarders van ons Erfenis (Somerset) > op GISA se webtuiste bestel nie . Deels seker - of dalk net as gevolg > daarvan - omdat ek te haastig is. Ek sal my seun wat net om die draai van > hulle loseer vra om dit vir my te gaan koop (Dit is goeie waarde vir geld: > R65 + posgeld) > > Ek sal dankbaar wees as iemand wat oor die publikasie beskik intussen > asseblief vir my die inligting sal gee van die plase Rietfontein en > Doornkraal in die Veldkornetskap Agter Bruintjies Hoogte. > > Ek moet die naweek iets voltooi oor die Erasmusse van daardie wereld. > > Baie dankie > > Groete > > Daniel Jacobs > > -- > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)

    08/15/2013 02:56:57