My van Wyk CD werk nie. My suster het n pragtige marmer graf ontdek vir Roelof D. Van Wyk *7.8.1852 +3.10.1899 en sy vrou Maria S.E. du Toit *17.12.1851 +9.8.1932 - so ek kan hom nie opkyk nie. Janet