Lyslede, Vir die doel van my ANNANDALE-navorsing is beide die SAG en die SAF se gegewens tans te 'dun'. Ek werk ook reeds met al die beskikbare (NAAIRS) Argief-informasie, maar sal dit waardeer waar lyslede meer ANNANDALE en/of aantrou-gegewens oor die tydperk 1850 tot en met 1950 vir my kan deurgee. In ruil kan ek probeer vrae beantwoord uit die vanne waarop ek nou werk! Velen dank! Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, STOPFORTH, ANNANDALE, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING]