RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Ds Henry Charles Hopkins
    2. Colin Pretorius
    3. Hallo almal Nog 'n hulpversoek: Ds Henry Charles Hopkins (voormalige argivaris van die NG Kerk, weermagkapelaan, dominee te verskeie NG Kerke) het 'n lewendige belanstelling in SA geskiedenis (veral ook kerk/ gemeentegeskiedenis) gehad. Ten tyde van sy afsterwe in 'n Kaapstadse hospitaal in 1992 was hy woonagtig te Bettysbaai. Hy is oorleef deur 2 seuns Het enigiemand dalk kontakbesonderhede vir hierdie 2 seuns? Dankie by voorbaat Groete Colin

    08/10/2013 07:00:01