Beste Vriende Ek dink ek het my Trappie. Hy is in die album by https://www.facebook.com/media/set/?set=a.10151398305331667.538461.723756666&type=3 in ry 14 tweede van links en sy naam is nogal The Transvaaler. Baie dankie vir al die hulp. Groete Daniel 2013/8/19 Daniel Jacobs <danielmalanjacobs@gmail.com> > Beste Vriende > > Een van julle het nie dalk vir my 'n foto van 'n "treppie" nie? Dit is nou > as ek die woord reg spel. > > Iemand het die volgende vir my gese: "Kyk ʼn bokkiekar is ʼn lelike growwe > ding. ʼn Treppie is so ʼn Engelse waentjie met ʼn dakkie op en twee disselbome" > > Ek sal graag 'n foto van so 'n wanetjie wil afdruk saam met 'n storie oor > 'n 6-jarige dogtertjie wat geweier het om koshuis toe te gaan. > > Toe koop haar pa 'n "treppie" en sy en 'n oppastertjie is met haar pa se > groot wit perd Harry elke oggend "met die treppie" vanaf die plaas die 'vyf > myl" dorp toe. > > Baie dankie > > Groete > > Daniel Jacobs > -- > Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za > > Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) > Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) > Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) > Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) > De Vos (De Doorns/Wellington) > Malan (Wellington/Zeerust) > Ungerer (Swellendam) > Smith (Wellington) > -- Vir gratis Genealogiese Handleiding gaan na www.gendata.co.za Siebrits/du Toit/Meyer/Zeeman/De Villiers (Franschhoek/Paarl) Jacobs/Oberholster/Smith (Graaff-Reinet/Fauresmith) Le Roux/Van der Merwe (Villiersdorp) Louw/Brink (Kaapstad/Wellington) De Vos (De Doorns/Wellington) Malan (Wellington/Zeerust) Ungerer (Swellendam) Smith (Wellington)