Sterfgevalle ESTERHUIZEN, Mathilda Cecilia (Tilla). *30/12/1927. +Woensdag 28 Aug 2013 op Humansdorp. Eggenoot, kinders, kleinkinders. Dankdiens Saterdag 31 Aug 2013 11:00 Hervormde Kerk, A D Keet-weg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger O-Kaap 30/08/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 VOGEL, Gert. +Woensdag 28 Aug 2013. Opregte dank aan familie en vriende vir blyke van meelewing. Minnelene, Hein, Jacolien, Isabella & Danielle, Dalene, Enrike, Mario, Charmaine & Chaun. (Die Burger Oos-Kaap 30/08/2013) In Memoriam HANEKOM, Braam, Martie en Riëtte. Dit was weer Augustus en daarom is die verlange soveel meer. Geluk met jou 60ste verjaarsdag Sus. Heever, Christaline, Mariet en Robert. (Die Burger oos-Kaap 30/08/2013) NEL, Andrie. 30/08/1966 - 28/10/2012. Dink vandag aan jou met jou eerste verjaarsdag weg van ons. Baie lief vir jou. Marian, Amoré en seuns. (Die Burger O-Kaap 30/08/2013) VENTER, Riëtte. Ons verlang verskriklik. Geluk met Mammie se 60ste verjaarsdag. Inge en Ulrich. (Die Burger Oos-Kaap 30/08/2013) Hester Marx Geelhoutboom, Loerie