Beste lyslede Hiermee, ook vir jul aandag, die inligting/program van die GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES. Datum: Saterdag 31.08.2013 Plek: ATRIUM, NG Gemeente Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif Teetuin en kosstalletjies, asook pretpark vir kinders op terrein. Nooi gerus jul familie en vriende met die betrokke familiename, asook enige persoon wat nog altyd gewonder het waar om met hul familiegeskiedenisnavorsing te begin. ================================================================================================================================== GENEALOGIE & FAMILIE-ERFENISFEES GENEALOGY & FAMILY HISTORY EXPO UITSTALLERS IN ATRIUM 8:30-14:00 Ervare navorsers gee graag raad Toegang gratis Algemene navrae, Bekker-, Groesbeek- & Van Wyk-familie (Isabel Groesbeek, organiseerder) Barkhuizen-familiebond Booyse(n)/Booyens-familie Botes-familie Diedericks-familie Die Erfenisstigting Navorsingsbiblioteek /The Heritage Foundation Fourie-familiebond Genealogiese Genootskap van SA (GGSA - verskeie takke) / Genealogical Society of South Africa (GSSA - various branches) Hugenote Vereniging van SA (HVSA)/Huguenot Society of SA Human-familie Karlien Van der Merwe met feite-oorlogsroman, 'Lucas'; Labuschagne-familiebond LFP Printers: drukwerk foto's & familiefotoboeke/printing of photos & photo albums Malan-familiebond Museumuitstalling en identifisering van foto's/Museum exhibition & identification of photos Protea Boekwinkel/Protea Bookshop Raubenheimer-familie Vermeulen-familie Vorster-familie. INLIGTINGSESSIES IN HOOFRUIM 9:00-12:15 Toegang via Atrium Bespreek jou sitplek 09:00-09:30 Genealogiese Genootskap van SA /Genealogical Society of South Africa 09:45-10:15 Prof Jaco Greeff, UP: 'Wie is die Bothas se stamvader?' 10:30-11:00 Otto Diedericks: Genealogie & die rekenaar 11:15-12:15 Annemarie Carelsen, Ditsong NKHM: 'Identifisering van historiese kleredrag in foto's en sketse met fokus op Groot Trek'. Bring ou foto's na die fees, want Annemarie help tot 13:00 met identifisering van foto's binne spesifieke tydvak Kontak Isabel gerus indien daar nog enige onduidelikheid/vrae is. Met vriendelike feesgroete ========================== Isabel Groesbeek Organiseerder van GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES tydens NG Gemeente Lynnwoodrif RIF MAKITI isabelg@mweb.co.za __________ Information from ESET Smart Security, version of virus signature database 8723 (20130824) __________ The message was checked by ESET Smart Security. http://www.eset.com -- This message has been scanned for viruses and dangerous content by Pinpoint, and is believed to be clean.
Goeie more Isabel, Ek sou baie graag die Genealogie-fees wou bywoon maar ek woon in Durban. Ek wonder of jy my asb in kontak kan plaas met Annemarie Carelsen. Ek het 'n foto waarvan ek baie graag die periode wil bepaal. Sterkte met die fees en ek gaan beslis beplan om een jaar in Pretoria te wees vir die fees. Groete, Scott Kotze ________________________________ From: Isabel Groesbeek <isabelg@mweb.co.za> To: buitenposten@rootsweb.com Sent: Saturday, August 24, 2013 2:43 PM Subject: [BP] Genealogie- & Familie-Erfenisfees 31 Augustus 2013: Program Beste lyslede Hiermee, ook vir jul aandag, die inligting/program van die GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES. Datum: Saterdag 31.08.2013 Plek: ATRIUM, NG Gemeente Lynnwoodrif, Lanciastraat 269, Lynnwoodrif Teetuin en kosstalletjies, asook pretpark vir kinders op terrein. Nooi gerus jul familie en vriende met die betrokke familiename, asook enige persoon wat nog altyd gewonder het waar om met hul familiegeskiedenisnavorsing te begin. ================================================================================================================================== GENEALOGIE & FAMILIE-ERFENISFEES GENEALOGY & FAMILY HISTORY EXPO UITSTALLERS IN ATRIUM 8:30-14:00 Ervare navorsers gee graag raad Toegang gratis Algemene navrae, Bekker-, Groesbeek- & Van Wyk-familie (Isabel Groesbeek, organiseerder) Barkhuizen-familiebond Booyse(n)/Booyens-familie Botes-familie Diedericks-familie Die Erfenisstigting Navorsingsbiblioteek /The Heritage Foundation Fourie-familiebond Genealogiese Genootskap van SA (GGSA - verskeie takke) / Genealogical Society of South Africa (GSSA - various branches) Hugenote Vereniging van SA (HVSA)/Huguenot Society of SA Human-familie Karlien Van der Merwe met feite-oorlogsroman, 'Lucas'; Labuschagne-familiebond LFP Printers: drukwerk foto's & familiefotoboeke/printing of photos & photo albums Malan-familiebond Museumuitstalling en identifisering van foto's/Museum exhibition & identification of photos Protea Boekwinkel/Protea Bookshop Raubenheimer-familie Vermeulen-familie Vorster-familie. INLIGTINGSESSIES IN HOOFRUIM 9:00-12:15 Toegang via Atrium Bespreek jou sitplek 09:00-09:30 Genealogiese Genootskap van SA /Genealogical Society of South Africa 09:45-10:15 Prof Jaco Greeff, UP: 'Wie is die Bothas se stamvader?' 10:30-11:00 Otto Diedericks: Genealogie & die rekenaar 11:15-12:15 Annemarie Carelsen, Ditsong NKHM: 'Identifisering van historiese kleredrag in foto's en sketse met fokus op Groot Trek'. Bring ou foto's na die fees, want Annemarie help tot 13:00 met identifisering van foto's binne spesifieke tydvak Kontak Isabel gerus indien daar nog enige onduidelikheid/vrae is. Met vriendelike feesgroete ========================== Isabel Groesbeek Organiseerder van GENEALOGIE- & FAMILIE-ERFENISFEES tydens NG Gemeente Lynnwoodrif RIF MAKITI isabelg@mweb.co.za __________ Information from ESET Smart Security, version of virus signature database 8723 (20130824) __________ The message was checked by ESET Smart Security. http://www.eset.com/ -- This message has been scanned for viruses and dangerous content by Pinpoint, and is believed to be clean. ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message