Middag almal Weet iemand dalk iets meer van die outeur AM Pollock ? Ek kry nie veel oor hom nie, behalwe dat hy die outeur was van die boek "Pienaar of Alamein". Groete Colin