RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 2/2
    1. Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. Laat my dink aan n pakkie wat ek vanaf Mosselbaai na Pretoria gestuur het. 3 maande later toe ons navraag doen hoekom dit nie afgelewer is nie word ons meegedeel hulle kan nie die straatadres in POLOKWANE kan. opspoor nie! Desnieteenstaande die feit dat die adres in Waverley, Pretoria is met poskode 0186!! Sent from my BlackBerry® wireless device -----Original Message----- From: "GP" <gerda.pieterse@gmail.com> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Thu, 22 Aug 2013 08:37:54 To: <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: gerda.pieterse@gmail.com, buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel Ons het eendag n poskaart wat ons in skotland gepos het na n jaar of wat gekry. Dit het eers van skotland erens na australie gegaan, van australie na egipte (! - dis immers ook in afrika) Van egipte af het dit ongeveer ses maande geneem om na SA te kom - per landpos deur Malawi, Tanzanie, ens. Hier geland was dit darem na n wekie by ons - vol stempels en kommentaar van die verskeie poskantore al oor die wereld waar dit met sy reise aangedoen het. Nadat ons nog n paar stelletjies met die Royal mail in Skotland afgeloop het gebruik ons nou maar n koerier! Gerda Sent via my BlackBerry from Vodacom - let your email find you! -----Original Message----- From: "Carol Beneke" <carme@iafrica.com> Sender: buitenposten-bounces@rootsweb.com Date: Thu, 22 Aug 2013 10:30:21 To: <lists@fmxau.com>; <buitenposten@rootsweb.com> Reply-To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel En so gaan dit!! -----Original Message----- From: Colin Pretorius Sent: 22 August, 2013 10:25 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel Hallo almal Soms kla ons oor die SA posstelsel óf oor die lang wagtye vir iets om afgelewer te word óf oor goed wat wegraak in die pos. Vandag ontvang ek ‘n pakkie terug met ‘n Cd wat ek uitgestuur het, wat teruggestuur is as “onafgehaal” – niks te snaaks daaromtrent nie, behalwe dat ek nie kon onthou dat ek onlangs so ‘n pakkie uitgestuur het nie. Groot was my verbasing toe ek na die datum kyk wat die pakkie hier uit Australië weg is – 14 September 2007…… op ‘n maand na, 6 jaar gelede!! Ek weet nie waar die pakkie vir die 6 jaar rondgereis het nie, maar hy is in Mei 2013 weer uit SA weg en het nou na nog 5 maande se reis hier by my teruggekom. Groete Colin ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message ------------------------------- To unsubscribe from the list, please send an email to BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the quotes in the subject and the body of the message

    08/25/2013 02:19:08
    1. Re: [BP] lang tyd vir 'n pakkie in die Sa posstelsel
    2. Janet Melville
    3. Ek het een keer n brief gekry met die adres Janet Melville, Port Elizabeth. Dit het eers Australia toe gegaan en toe teruggekom Port Elizabeth toe en in my posbus beland! Janet Melville

    08/25/2013 08:41:38