RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] LAFFNIE of LAFENUE - ONBEKEND en Christiaan KLOPPER
    2. Janet Melville
    3. Johan Ek lees nou met belangsteling jou navrae oor die Kloppers. Ek dog die project is abandon, ek het intussen n klomp Kloppers in die doopregisters raak geloop en ek het hulle maar ignorer. As ek geweet het jy werk nog aan die Kloppers sou ek dit vir jou aangestuur het. Janet -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Johan Pottas Sent: 15 August 2013 08:50 PM To: Buitenposten; SAGenealogie Subject: [BP] LAFFNIE of LAFENUE - ONBEKEND en Christiaan KLOPPER Naand almal Ek wil weet of iemand my moontlik kan help met 'n inskrywing in SAG vol 5 L- M. Daar word vermeld dat Jan Hendrik LAFFNIE * 07/10/1809 = Graaff-Reinet sneuwel tydens die slag van Boomplaats, Trompsburg in 1848 (geen datum egter in SAG nie ook nie 'n sterfkennis wat ek kon opspoor sover nie) Hy was getroud met 'n ONBEKENDE DAME, volgens SAG trou sy egter 'n tweede keer met Christiaan KLOPPER. Weet enige een wie die dame is? Ek wil haar graag opspoor om die KLOPPER register waarmee ek besig is op datum te kan kry. Groete

    08/16/2013 02:39:06