RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Vdm fees
    2. Janet Melville
    3. Hi Almal Die vandermerwefees advertensie het die afgelope Saterdag en Sondag op Kyknet (kanaal 144) se Ontbytsake gebeeldsend. Dit sal tot die end van die maand op dieselfde dae uitgesaai word. Vind die volgende Youtube video van dieselfde advertensie. Dubbel -"click" net op die volgende "link" http://www.youtube.com/watch?v=ETduS7jRZXY&feature=youtu.be Stuur dit asb aan soveel as moontlik mense per e-pos en vra dat hul dit moet aanstuur aan hul families. Groete

    02/11/2013 07:39:56