RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Drakenstein dope 1720 -
    2. Scott Kotze
    3. Goeie middag,   Kan iemand dalk laat weet waar doopregisters vir Drakenstein vanaf 1720 - 1800 beskikbaar is? Ek sien op eGGSA is die register tot 1713 beskikbaar. Op Familysearch kan ek glad nie enige rekords vir Drakenstein opspoor nie. Ek sou ook graag wou uitvind waar die oorspronklike rekords gehou word en of dit oop is vir die publiek om te besigtig. Groete,   Scott Kotze 

    02/12/2013 10:24:09