NN (BOOYSEN); Pn (Dogter * 06/11/2008). Hannes BOOYSEN, kontak dringend vir Marietjie HATTING by 012-344-1291 oor aanneming van jou dogter. (Beeld - 04/02/2013) NN (BOUWER?); Pn (Kind). {Mnr} en {Mevr} BOUWER kontak dringend {Mevr} VAN DER WALT by 082-379-2537 oor aanneming van jul Seun. (Beeld - 01, 04/02/2013) Groete, Fanie Blignaut (Blikkies), Vanderbijlpark, Gauteng provinsie. [Blignaut x Laubscher; Els x Blignaut; Pretorius x Bloem; Kruger x Pretorius.] [Bouwer x Meyer; Bouwer x Wild; Pretorius x v/d Merwe; Pretorius x Potgieter; Potgieter x Barkhuizen]