RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Frans Thomas GERICKE - Wie was sy ouers ?
    2. Erol Gericke
    3. Naand Lysteraars, Nou dat Ancestry24 eersdaags toemaak moet ek seker vinnig bedel. Frans Thomas GERICKE is in Aliwal Noord op 16 Desember 1895 gebore. Hy het met Maria Adams getrou en is op 27 Junie in Mamre oorlede. Ek vermoed dat hulle albei vir die Poskantoor gewerk het. Ek soek al twintig jaar na sy ouers en sal enige hulp wardeer. Erol Gericke Somerset Wes.

    02/13/2013 01:55:20