RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 01 Febr 2013
    2. P Marx
    3. Sterfgevalle BARNARD, Stephanus Sarel. Roudiens Saterdag 02 Febr 2013 10:30 Milnerton Huis-kapel, First Avenue Funeral Home, 1ste Laan, Walmer. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Heila, First Avenue Funeral Home 041 581 5028 GERBER, Alwyn Jakobus. 56 jaar. +Dinsdag 29 Januarie 2013 op Uitenhage. Eggenote, dogter, skoonseun, broer, susters. Gedenkdiens Dinsdag 05 Febr 2013 14:00 NG Kerk Noord, Moselweg, Uitenhage. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 VAN ROOYEN, Hester Magdalena. *15/09/1916. +Dinsdag 29 Januarie 2013 op Humansdorp. Dankdiens Maandag 04 Februarie 2013 10:00 NG Kerk, Da Gamaweg, Jeffreysbaai. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Bokkie Els AVBOB Humansdorp 042 291 1230 In Memoriam HEWITT, Amanda (Nenna). Een jaar terug het jy ons gegroet. Allan, Debbie en Clayton. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) KITCHING, James (Jimmy). +03 Februarie 2011. Verlangende eggenote Sarie, kinders Lynette, André, Bennie, Delene, Linda en Sanet, skoondogters Bernedette en Brenda, kleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 01/02/2013) Hester Marx Loerie

    02/02/2013 02:42:58