RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Van der Merwe fees 1 - 3 Maart Paarl
    2. Janet Melville
    3. Soos van julle weet word die van der Merwe fees begin van Maart in die Paarl gehou. Ek dog van julle sal belangstel in die volgende: Die vandermerwefees TV advertensie van more (Saterdag) af op ontbytsake speel. Daar sal elke Saterdag en Sondag 2 advertensies wees tot die end van die maand. Die eerste advertensie op ontbytsake kanaal 144 sal wees in slotte tussen 7:45 am - 8:00 am en dan weer tussen 8:45 am - 9:00 am Janet Melville

    02/08/2013 08:53:14