RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Boereoorlog
    2. Ingrid Cloete
    3. Ek het 'n dokument "Claim for war losses" van een van my voorvaarders opgespoor. Hy verduidelik "I was acting as conductor to a Column............." In 'n verklaring, wat baie moeilik is om te lees, spesifiseer hy dat hy "....as a guide in Nov 1900 and joined ASC in the ??? - remains as conductor until after peace. (discharged paper produced & found enrol). Beteken dit hy het vir die Engelse gewerk? Hy het die wel die eed van neutraliteit afgelê, sover ek kom agterkom,maar nie die eed van getrouheid nie. Kan iemand asb verduidelik wat die "conductor" beteken. Wat was die "ASC". Was hy 'n verraaier of hensopper? Baie dankie Ingrid Cloete

    02/12/2013 07:29:39