Dag almal, kan iemand dalk vir my sê waar ek stokou koerante kan naslaan tydperk 1930-1950. Indien die inligting op die web beskikbaar is, sal ek graag wil weet. Dan soek ek ook koerante vir die tydperk 1800 tot 1863 as iemand dalk kan help. Groetnis Anina