RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] Du Plessis en Erasmus -kenners asb.
    2. Ria van den Heever
    3. Lyslede, Is daar miskien iemand op die lys wat vir Arrie kan help? Groete, Ria van den Heever ----- Original Message ----- From: Arrie Klopper To: riavdh@absamail.co.za Sent: Monday, February 11, 2013 1:38 PM Subject: Re: Fwd: [BP] Pieter Ighnatius Michael du PlessisJudith Susara Hendrina Wolmarans en Maria Philippina Charlotte du Plessis Goeie dag Ria Iemand het vir my die onderstaande aangestuur aangesien ek ook opsoek is na 'n Pieter Ignatius Michael du Plessis, maar hy was getroud met Susara Cornelia Erasums en woonagtig in die Rustenburg omgewing (plaas Roodewal). Hulle het die volgende 5 kinders gehaat: Susanna Catarina (x Christiaan Lourens Erasmus) DU PLESSIS (12 Jun 1871 - ) Martha Johanna (x Jacobus Hendrikus Pieterse) DU PLESSIS (23 Jan 1873 - 13 Nov 1915) Geertruida DU PLESSIS (12 Dec 1887 - ) Johannes Jurie DU PLESSIS (21 Jan 1889 - ) Maria Isabella DU PLESSIS (28 Jan 1894 - 10 Jun 1936) Jy het nie in jou soektogte op bogenoemde PIM du Plessis af gekom nie. Ek het 'n redelike vermoede waar hulle in die groter du Plessis stamboom inpas maar kan egter geen bewyse daarvoor kry nie. Vriendelike groete, Arrie Arrie Klopper Department of Genetics University of Pretoria Office: +27 12 420 5273 Fax: +27 12 362 5327

    02/16/2013 01:12:51