Na aanleiding van ‘n gesprek oor Andries STOCKENSTROM (as ek reg onthou): daar is ‘n graf in die Centurionbegraafplaas met die name op. Volledige grafskrif: Andries Stockenstrom Tancred, geb 10.01.1907, oorl 1.5.1967. Maria Margaritha Tancred, nee Koen, geb 12.8.1909, oorl 19.6.1984 groete Hetta Scholtz, Rooihuiskraal