More Ek is op soek na Maria Francina Cecilia Du Plessis en Gerbregt PJ Yselle se ouers. Is daar asb iemand wat kan help. Gerbregt PJ Yselle ~ 27 Jan 1804 x 27 Mar 1824 Colesberg met Cornelis Hermanus Meijburgh ~ 2 Nov 1805 Colesberg + 26 Apr 1848 Maria Francina Cecilia Du Plessis * 25 Nov 1811 + 1866 sy was getroud met Cornelius van Niekerk op 3 Jun 1827 te Cradock. Cornelius is gedoop op 30 Okt 1803. By voorbaat dankie Ingrid Cloete