Beste lyslede Ek is 'n nuwe lid hier by Buitenposten en het die volgende navraag Op ondervermelde url https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-25129-47639-24?cc=1935348&wc=M9M4-TPM:1223321623 South Africa, Cape Province archives Records 1796-1992, Graaff-Reinet, Census records 1796-1798, vol J113-J115 Image 19 - 26 vind ek onder andere die volgende inskrywings Derde Kompagnie Dragonders Die inskrywings is opgedeel in rangvolgorde *Foto 19 : *Capitain, Eerste luitenant, Tweede luitenant, ?, ?, Wagtmeesters, Corporaals, Trompetters. *Foto 20 -26 :* alfabetiese volgorde van (troepe)? *Foto 27 -33 :* Compagnie de Reserve - weereens opgedeel in rangvolgorde My vraag is nou: Wat was die Dragonders? Was die persone in diens van daardie tyd se regering aan die Kaap? Of was hul bloot vrywilligers in iets soortgelyks soos die onlangse Kommadoe stelsel wat ons mee bekend is? Wanneer het dit begin en tot wanneer het die stelsel bestaan? Aan wie het hul gerapporteer? Was daar 'n ouderdomsperk? (minimum en maksimum ouderdom) Genealogiese groete GerritO Gerhardus Frederik (Gerrit) Oosthuizen Nelspruit Navorsing - Al die Oosthuizens van S.A. (asook aanverwante spellings van die van)
Die maklikste is om die kernwoorde te 'google' en die antwoorde op minstens 'wikipedia' te kry. Kyk ook na die ander bronne waarna hulle verwys! Groete Johan Melkbosstrand 082 328 9453 [BRINK, EAGAR/EAGER, WEITSZ/WEITZ en (VON) DURING] ----- Original Message ----- From: "Gerhardus Frederik Oosthuizen" <gfoost@gmail.com> To: <BUITENPOSTEN@rootsweb.com> Sent: Sunday, February 17, 2013 8:22 PM Subject: [BP] Graaff-Reinet - Derde Kompagnie Dragonders 1796 - 1798 > Beste lyslede > > Ek is 'n nuwe lid hier by Buitenposten en het die volgende navraag > > Op ondervermelde url > > https://familysearch.org/pal:/MM9.3.1/TH-1942-25129-47639-24?cc=1935348&wc=M9M4-TPM:1223321623 > > South Africa, Cape Province archives Records 1796-1992, Graaff-Reinet, > Census records 1796-1798, vol J113-J115 Image 19 - 26 > > vind ek onder andere die volgende inskrywings > > Derde Kompagnie Dragonders > > Die inskrywings is opgedeel in rangvolgorde > > *Foto 19 : *Capitain, Eerste luitenant, Tweede luitenant, ?, ?, > Wagtmeesters, Corporaals, Trompetters. > > *Foto 20 -26 :* alfabetiese volgorde van (troepe)? > > *Foto 27 -33 :* Compagnie de Reserve - weereens opgedeel in rangvolgorde > > My vraag is nou: Wat was die Dragonders? Was die persone in diens van > daardie tyd se regering aan die Kaap? Of was hul bloot vrywilligers in > iets > soortgelyks soos die onlangse Kommadoe stelsel wat ons mee bekend is? > > Wanneer het dit begin en tot wanneer het die stelsel bestaan? > > Aan wie het hul gerapporteer? > > Was daar 'n ouderdomsperk? (minimum en maksimum ouderdom) > > Genealogiese groete > > GerritO > Gerhardus Frederik (Gerrit) Oosthuizen > Nelspruit > > Navorsing - Al die Oosthuizens van S.A. (asook aanverwante spellings van > die van) > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message
http://samilitaryhistory.org/journal.html Gaan kyk by bg. Daar kry jy baie interessante artikels wat jou baie lank gaan besig hou. Mooi bly Hetta Scholtz