RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. Re: [BP] Boereoorlog
    2. Nada Crafford
    3. Goeiemiddag Kyk bietjie by http://www.angloboerwar.com/?option=com_content&view=article&id=531 vir meer oor die Army Service Corps. Daar word ook name en inligting van lede gegee. Groete Nada Crafford On Tue, Feb 12, 2013 at 2:29 PM, Ingrid Cloete <Ingrid.Cloete@emid.co.za>wrote: > Ek het 'n dokument "Claim for war losses" van een van my voorvaarders > opgespoor. > > > > Hy verduidelik "I was acting as conductor to a Column............." > > > > In 'n verklaring, wat baie moeilik is om te lees, spesifiseer hy dat hy > "....as a guide in Nov 1900 and joined ASC in the ??? - remains as > conductor until after peace. (discharged paper produced & found enrol). > Beteken dit hy het vir die Engelse gewerk? > > > > Hy het die wel die eed van neutraliteit afgelê, sover ek kom agterkom,maar > nie die eed van getrouheid nie. > > > > Kan iemand asb verduidelik wat die "conductor" beteken. Wat was die > "ASC". Was hy 'n verraaier of hensopper? > > > > Baie dankie > > Ingrid Cloete > > > > > > > ------------------------------- > To unsubscribe from the list, please send an email to > BUITENPOSTEN-request@rootsweb.com with the word 'unsubscribe' without the > quotes in the subject and the body of the message >

    02/12/2013 07:54:45