In Memoriam STEYNBERG, Dandré. Ons dink vandag met liefde aan jou op jou verjaarsdag. Pappa Johan, Madaleine, Dirk en Johantjie. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2013) VAN GHENT, Maria Elizabeth. Vandag 11 Februarie 2013 sal jou eerste verjaarsdag by Liewe Jesus wees. Eggenoot, kinders, kleinkinders. VAN GHENT, Maria Elizabeth. Ons roos van ons hart verjaar vandag. Johan & Stella. (Die Burger Oos-Kaap 11/02/2013) Hester Marx Loerie