RootsWeb.com Mailing Lists
Total: 1/1
    1. [BP] [PRESS] Die Burger Oos-Kaap 02 Febr. 2013
    2. P Marx
    3. Troudagvierings SHARE, George en Elaine (van Boknesstrand). Getroud 02 Februare 1963. Geluk met 50ste huweliksherdenking. Kinders, skoonkinders, kleinkinders, agterkleinkinders. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2013). Sterfgevalle MEARS, (WEHMEYER), Ria. 87 jaar. +Donderdag 31 Januarie 2013 op Uitenhage. Gedenkdiens Maandag 04 Febr. 2013 15:00 NG Kerk Oos, Somersetstraat, Uitenhage. Verassing privaat. (Die Burger Oos-Kaap 02/02/2013) Oos-Kaap Begrafnisdienste 041 992 5704 Hester Marx Loerie

    02/02/2013 02:52:00