Dagsê Simon Dit is 'n baie interessante onderwerp wat bespreek gaan word. Sal jy nie asb. die praatjie aan ons beskikbaar stel nie! Groetnis Paul Bosman -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Simon du Plooy Sent: 20 Februarie 2013 8:39 PM To: GSSAbestuur@yahoogroups.com Subject: [BP] GGSA Noordwes en die Ossewa-Brandwag Noordwes se volgende byeenkoms vind plaas op Maandagaand 4 Maart 2013 om 18h30 vir 19H00 in die Auditorium van die Museum & Biblioteekgebou op die H/v van Sol Plaatjie en Wolmaranstrate, Potchefstroom. Charl Blignaut, lektor in Geskiedenis se onderwerp van bespreking het die indruwekkende titel DIE WESENSAARD VAN DIE OSSEWA-BRANDWAG (OB) EN DIE BELANG VAN DIE OB-VERSAMELING AS ERFENISSKAT VAN POTCHEFSTROOM en n kort opsomming van die inhoud lui as volg:
Hallo Paul, Charl het op ons versoek ingewillig 'n verwerkte vorm van sy voordrag te verskaf vir plasing op GGSA se webwerf waar dit dan afgelaai kan word. Interessant dat hoe later (nader aan die huidige tydperk) gebeure soos die plaasgevind het hoe groter is die belangstelling - seker omrede meeste mense iemand ken of geken het wat daardeur geraak is op een of ander wyse. Groetnis, Simon. -----Original Message----- From: buitenposten-bounces@rootsweb.com [mailto:buitenposten-bounces@rootsweb.com] On Behalf Of Paul Bosman Sent: 27 February 2013 10:48 AM To: buitenposten@rootsweb.com Subject: Re: [BP] GGSA Noordwes en die Ossewa-Brandwag Dagsê Simon Dit is 'n baie interessante onderwerp wat bespreek gaan word. Sal jy nie asb. die praatjie aan ons beskikbaar stel nie! Groetnis Paul Bosman